spore voetslaanklub
Registreer |Teken in |Oor ons |Missie |Kontak Ons
 Tuis  Nuwe Toere  Roete Verslae  Fotos  Beginners Gids  Kampvuur Stories  Nuttige Skakels  GPS Koördinate Spore is 'n lid van.. HOSA/VOSA
Kaapsehoop - Florence Hill
koordinate geneem met 'n Garmin Colorado 300 met 3d fixes op WGS84 datum.
Koordinaat Naam Beskrywing
S25 33.629
E30 44.503
Elevation: 1368m
Barrets Coahces Die Roete begin na agter die braai area, daar is 'n hekkie.
S25 34.553
E30 45.734
Elevation: 1596m
Uitkyk punt (onder) Dis 'n lekker stopunt om bietjie te rus.
S25 35.379
E30 46.338
Elevation: 1644m
Kaapschehoop Die hut is net buite die dorp.
S25 35.655
E30 46.744
Elevation: 1684m
Uitkykpunt Hierdie is die boswagter se uitkykpunt, van hier kan mens selfs Baberton sien!
S25 36.281 E30 46.061
Elevation: 1669m
Piekniek plek Oulike tafeltjies waar mens kan sit en rus
1S25 38.019 E30
44.712'S
Elevation: 1626m
Waterpunt Oulike Spruit waar jy kan middagete geniet
S25 38.506
E30 43.160
Elevation: 1549m
Tweede Piekniek plek Oulike tafeltjie tussen die rotskeure!
S25 38.111
E30 42.093
Elevation: 1464m
Florence Hill hut Yay! Jy is hier
S25 37.352
E30 43.804
Elevation: 1545m
Piekniek Plek Mooi uitsig oor die vallei.
S25 36.810
E30 44.336
Elevation: 1594m
Khoopbar split Die pad split hier na Kaapsehoop toe.
S25 36.810
E30 44.336
Elevation: 1594m
Khoopbar split Die pad split hier na Kaapsehoop toe.