spore voetslaanklub
Registreer |Teken in |Oor ons |Missie |Kontak Ons
 Tuis  Nuwe Toere  Roete Verslae  Fotos  Beginners Gids  Kampvuur Stories  Nuttige Skakels  GPS Koördinate Spore is 'n lid van.. HOSA/VOSA
Otter
koordinate geneem met 'n Magellan Sportrak Map met 3d fixes op WGS84 datum.
Koordinaat Naam Beskrywing
23'52.191''E
34'00.668''S
Elevation: 249m
Beginpunt Die roete begin by die ingangshek by die kantoor
23'50.534''E
34'01.069''S
Elevation: 11m
Ngubu hut Hierdie hut is die eerste oornag hut.
23'47.169''E
34'00.374''S
Elevation: 0m
Scotts hut Tweede nag se hut, die dag kan nogals straf wees, maar die swem op die strand is die moeite werd
23'44.043''E
33'59.730''S
Elevation: 3m
Oakhurst hut Derde nag se hut. Dis die aand voor die bloukrans.
23'38.849''E
33'58.726''S
Elevation: 0m
Bloukrans rivier Jy gaan die rivier hier kruis. Laag water is nie 'n probleem nie, hoogwater is 'n killer.VERMY!
23'37.097''E
33'58.773''S
Elevation: 1m
Andre Hut Vierdie en laaste hut. Ontspan!
23'33.985''E
33'58.845''S
Elevation: 3m
Einde - Parkeer Area Jy moet dalk nog na de Wasselot toe gaan. UGH.Maak seker jy gaan drink 'n bier.