spore voetslaanklub
Registreer |Teken in |Oor ons |Missie |Kontak Ons
 Tuis  Nuwe Toere  Roete Verslae  Fotos  Beginners Gids  Kampvuur Stories  Nuttige Skakels  GPS Koördinate Spore is 'n lid van.. HOSA/VOSA
Visrivier
koordinate geneem met 'n Magellan Sportrak Map met 3d fixes op WGS84 datum.
Koordinaat Naam Beskrywing
17'36.357''E
27'34.635''S
Elevation: 712m
Beginpunt Die roete begin by 'n uitkykpunt so 50m van die parkeer area
17'35.886''E
27'35.247''S
Elevation: 382m
Rivier (onder) Na 'n amper 400m afklim oor rowwe terrein is jy by die rivier.
17'34.842''E
27'35.647''S
Elevation: 386m
Eerste oornag Dis nou wel aan die weste kant van die rivier, maar dis 'n lekker sandabank.Onthou om weer terug aan die ander kant van die rivier te kom!
17'36.204''E
27'39.004''S
Elevation: 327m
Tweede oornag Hier is jy nog 'n kilo se loop van die warm water fontein af. (jy sal moet oorgaan hier)
17'37.101''E
27'39.632''S
Elevation: 341m
Warm water fontein Probeer hier oorslaap die tweede nag. Dit ruik nie onangenaam nie, en jy kan lekker warm baf!
17'35.128''E
27'41.117''S
Elevation: 324m
Spesiaal  
17'34.765''E
27'41.512''S
Elevation: 300m
Derde aand As jy nou maar eers hier trek moet jy begin dink aan nog 'n aand in die canyon
17'34.798''E
27'46.325''S
Elevation: 280m
Vierdie aand More se stap gaan straf wees, maak gereed!!
17'29.350''E
27'54.991''S
Elevation: 192m
Ai Ais Jy het dit gemaak! Baie geluk.