spore voetslaanklub
Registreer |Teken in |Oor ons |Missie |Kontak Ons
 Tuis  Nuwe Toere  Roete Verslae  Fotos  Beginners Gids  Kampvuur Stories  Nuttige Skakels  GPS Koördinate Spore is 'n lid van.. HOSA/VOSA
Spore se missie

Ons Missie

  1. Om lede te help om die natuur te ervaar, te leer ken en te help beskerm, deur uitstappies te reel.
  2. Om 'n gesonde lewenstyl te bevorder deur te stap.
  3. Om lede te help om te ontspan in die natuur.
  4. Om die sport van voetslaan te bevorder.