spore voetslaanklub
Registreer |Teken in |Oor ons |Missie |Kontak Ons
 Tuis  Nuwe Toere  Roete Verslae  Fotos  Beginners Gids  Kampvuur Stories  Nuttige Skakels  GPS Koördinate Spore is 'n lid van.. HOSA/VOSA
Die Storie

Spore Voetslaan klub is 'n dinamiese nuwe voetslaan klub vir tieners,studente,jong werkendes werkendes ... om die waarheid te se, dis vir enigiemand wat hou van stap in die natuur, uitdagins en braaivleis om 'n kampvuur in die wildernis.

Spore Voetslaanlkub het begin met Gerhard Visagie, wat as jong student in Pretoria in 1998, geen voetslaan klubs kon opspoor vir sy portuur groep nie. Hy het dadelik werk gemaak en in sy spaar tyd toere gereel, stappers gewerf en op toere gegaan. Baie gou het die geselige groepie gegrooi en vandag, amper 9 jaar later het dit gegrooi tot 'n groep van meer as twaalf mense wat gereeld stap.

Op 9 September 2006, het Spore Voetslaanklub amptelik tot stand gekom. 'n Nuwe era in die klein klub se geskiedenis breek aan...